’n Sonnige middag met ‘n maksimum van 18°C word vir vandag Woensdag 26 Junie in Kimberley voorspel. ’n Minimum van 9°C en ’n maksimum van 18°C met sonnige weer word hier vir Donderdag verwag. ’n Minimum van 11°C en ’n maksimum van 22°C word vir Vrydag verwag.
Sonige warm weer vir Saterdag voorspel
’n Minimum van 10°C en ’n maksimum van 25°C word vir Saterdag verwag.
Langtermyn weeroorsig dui op reënbuie vir volgende week
Langtermyn weervoorspellings dui op die moontlikheid vir ligte reënbuie in die vroeë oggendure van Maandag 1 Julie. ’n Bibberkoue minimum van 3°C en ’n maksimum van 14°C word hier vir Dinsdag 2 Junie voorspel.



