Ndlovu-jeugkoor maak Suid-Afrika trots

Deel hierdie storie / Share this story

Het jy al die video van Ndlovu-jeugkoor se oudisie op America’s got talent gesien? Indien jy nie het nie, kan jy hier onder daarna kyk. Die Ndlovu-jeugkoor het ‘n staande ovasie ontvang na hulle fantastiese optrede op die TV-program America’s got talent. Die jeugkoor se droom is om ander vanuit Limpopo te inspireer.

Kyk hier na die video: