Kinderpornografie-hofsaak weer eens uitgestel

Deel hierdie storie / Share this story

Roelof du Toit het vandag in die landdroshof op Barkly-Wes verskyn op aanklag van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie. Die saak wat al vir vyf jaar hangende is, is vandag weer eens uitgestel weens die afsterwe van ‘n advokaat.

Die saak sal op 18 Julie 2019 voortgaan.