Ongeluk in LongstraatMichael HawthorneJune 11, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Motorongeluk het voor 18:00 op 11 Junie op die hoek van Waterworks- en Longstraat plaasgevind. ER24-nooddienste was op die toneel toe FiND iT daarop afkom. Die omstandighede rondom die voorval is nog onbekend. FiND iT hou jou op hoogte. Previous Post Man steeds in aanhouding na skietery Next Post Weeroorsig vir 12 Junie 2019: Gedeeltelik bewolkte weer die Saterdag