Neem kennis van die slaggate in Herculesstraat

Motoriste sukkel al vir maande by die robot op die hoek van Hercules- en Mainstraat. ’n Gedeelte van die pad is helemaal onbegaanbaar.

Behalwe vir die wag by die robot moet motoriste wat in Herculesstraat op ry ook vir verkeer wag sodat hulle om die onbegaanbare deel kan ry.

Verder op in die straat in die gedeelte waar Connollystraat en Crossweg kruis, is daar nog ’n slaggat wat moontlik ’n gevaar vir motoriste inhou.

FiND iT hou jou op hoogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: