Nuwe muntstukke vir Suid-Afrika

Foto: goodthingsguy.com

Ses nuwe muntstukke gaan binnekort in sirkulasie gestel word, waarvan vyf R2-muntstukke en een ’n R5-muntstuk is.

Die nuwe munte weerspieël die herdenking van die kwarteeuse grondwetlike demokrasie van Suid-Afrika.

Neo Mahlangu, wat klere vir Mr. Price ook ontwerp, het twee van die R2-munte ontwerp. Sy het onlangs op haar Facebook-blad die twee munte wat sy ontwerp het in ’n kort video bekend gestel. In die video het sy gesê: “Yes Mama! I designed two coins for the country!”

Hier is die nuwe munte

Ontwerp deur Neo Mahlangu.
Ontwerp deur Neo Mahlangu.
Ontwerp deur Maaike Bakker.
Ontwerp deur Rasty Knayles.
Ontwerp deur Peter Mammes.
Ontwerp deur Lady Skollie.
Foto’s: Business Insider

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *