Kenilworthstraat ’n groot kopseer vir inwoners

Die toestand van die pad by die oorbrug in Kenilworth is uiters swak. Luidens ’n inwoner sukkel hulle die afgelope twee jaar hier met slaggate.

Sandra Kok, ’n inwoner van die woonbuurt, het ’n klagte op Facebook geplaas. Sy sê: “Lede van die publiek en besighede het verskeie kere self die pad reggemaak. Maar met die water wat daar vloei, vererger alles. Ook het iemand besluit om hier rommel te strooi.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: