FiND iT het gaan ondersoek instel nadat ons veelvuldige klagtes ontvang het van die dorp se paaie wat sleg lyk en water wat orals loop. FiND iT het navraag by die Sol Plaatje-munisipaliteitoor wanneer probleem-areas herstel sal word, gedoen.
Sello Matsi, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, het die volgende te sê gehad: “We will address these accordingly with a schedule which includes other areas. Thanks.”




