Ambulans brand uit buite Barkly-Wes

Die nooddienste is steeds in die duister na ’n ambulans omstreeks 16:20 vlam gevat en uitgebrand het.

Lukas Jansen van Vuuren, provinsiale paramedikus, sê  hulle is uitgeroep na die toneel, maar weet nog nie wat daar gebeur het nie.

Motoriste moet asseblief op die uitkyk wees net buite Barkly-Wes, sowat 10 km op pad na Kimberley.

Owerhede is op die toneel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *