Vecto Bricks

Vecto Bricks is vir die laaste drie jaar in die baksteenbedryf en vervaardig ook hulle eie stene.

Volgens Deon, die eienaar van Vecto Bricks, produseer hulle daagliks tot 27 000 bakstene, waarvan die 50 mm paver-steen hulle topverkoper is.

Proses om bakstene te maak

Hulle gebruik ’n spesifieke proses om die stene te vervaardig.

“Ons gebruik agrigate van riviersand en gravel dust en sement in ’n spesifieke mengsel om sekere stene te maak. Die stene word dan deur ’n masjien in ’n mold in gepers en van daar gaan dit na die droograkke om droog te word,” verduidelik Deon.

Besoek gerus Vecto Bricks se webtuiste hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *