Ongeluk by kruising van Black- en Longstraat

’n Motor en ’n eenton-vragmotor het op die hoek van Long- en Blackstraat gebots.

’n Omstander sê een van die drywers het voor die ander by die kruising ingedraai. Een van die drywers sê hulle het nie versekering nie.

Niemand is beseer nie. Nooddienste en owerhede was nog nie op die toneel to FiND iT daarop afgekom het nie. Die omstandighede wat tot die ongeluk gelei het is nog nie bekend nie.

FiND iT hou jou op hoogte.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: