Twee motors het in Schreinerstraat gebots. FiND iT het met een van die bestuurders, Corlia Botha, gepraat. Botha het in die Rio gery. “Ek wou draai en toe ry die Polo in my vas.” Botha is baie geskok en kan nie onthou of die Polo naby of ver was nie.”





