Ongeluk op Barkly-padCharné van der MerweMay 21, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ‘n Motor het ongeveer 10 km buite Kimberley op die Barkly-Wes pad gerol. Owerhede is tans op die toneel en die pad word versper. Previous Post HTA hou landgoed veiling Donderdag 23 Mei 2019 Next Post Twee motors bots in Schreinerstraat