Landboudal teen Sentraal

Deel hierdie storie / Share this story

Die Hoër Landbouskool Jacobsdal het weer hulle gees die naweek by die interskole teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein gewys. Hulle bloed is groen, alhoewel dié wedstryde op Sentraal se tuisgronde gespeel is.

Die tellings lyk so:

Rugby

Landboudal Telling Sentraal
o/14A 3 – 26 o/14A
o/14B 45 – 19 o/14B
o/15A 12 – 40 o/15A
o/16A 24 – 20 o/16A
o/16B 36 – 14 o/16B
2de XV 34 – 40 2de XV
1ste XV 18 – 57 1ste XV

Netbal

Landboudal Telling Sentraal
o/14A 26 – 21 o/14B
o/15A 24 – 11 o/15B
o/16A 12 – 10 o/16B
o/19B 19 – 7 o/19C
Eerstespan 33 – 20 o/17A

Hokkie

Landboudal Telling Sentraal
o/18A 4 – 0 o/18B