Sol Plaatje-universiteit staak klasse

Foto: Sol Plaatje University

In ’n e-pos wat vandag aan al die studente van die Sol Plaatje-universiteit gestuur is, bevestig hulle dat die klasse vir eers gestaak word.

Die e-pos lees:

“Let asseblief daarop dat klasse tot verdere kennisgewing opgeskort word. Die Sol Plaatje-universiteit se verteenwoordigende studenteraad, saam met ander studenteleiers, kon nie met sommige lede van die senior bestuurspan ‘n ooreenkoms bereik nie. Die bestuur was nie bereid om ons ‘n behoorlike oplossing te gee nie en sou studente eerder blootstel aan kos wat vrot en verval is.”

“Ons moedig studente aan om tydens die moeilike tyd by die SR en verskeie leiers van verskillende strukture te staan.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: