Leerlinge van die Hoërskool Noord-Kaap en Diamantveld gaan die naweek berig oor die bekende “Classic Clashes” wat hier plaasvind.
Dié twee skole sal op die netbalbalbaan, asook die hokkie- en rugbyvelde uitspeel wie die wenner van die naweek is.
Hier is die skrywers van wie jy die naweek sal hoor:



