Al die stemme vir die Noord-Kaap is getel. Die ANC het 57.54% van die stemme verwerf, gevolg deur die DA met 25.51% en 9.71% vir die EFF.
Nasionale resultate
Ongeveer 9.31% van al die stemme landswyd moet nog getel word. Op ’n nasionale vlak loop die ANC voor met 57.41% gevolg deur die DA kort op hulle hakke met 20.98% van die stemme.







