Diere skok dood in Kruger-wildtuin

Foto: Facebook/ Sanparke

Drie diere onder andere ‘n olifant, kameelperd en aasvoël het doodgeskok toe n Eksom-paal in die wildtuin omgeval het

Isaac Phaahla, woordvoerder van Sanparke, het dit aan FiND iT bevestig. “Die voorval het by die Shingwedzi-kamp plaasgevind.”

Volgens Phaahla is hulle vroeër ingelig die paal het Dinsdagaand omgeval weens gebrekkige infrastruktuur. “Ons wag tans vir n verslag van Eskom om die rede vas te stel.

Voorts sê Phaahla hulle gebruik nou ‘n kragopwekker by die wildtuin omdat die voorval die wildtuin in donkerte gehul het. “Eskom werk aan die probleem.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: