138 Spanne vanjaar by Wildeklawer

Deel hierdie storie / Share this story

Sedert die ontstaan van Wildeklawer in 2009 het die toernooi gegroei van 12 spanne na ‘n uitmuntende 139 spanne wat vanjaar deelneem.

Die opening van hierdie spoggeleentheid skop vanaand 17:30 af en die hoofwedstryd tussen Hoërskool Diamantveld en Hoërskool Stellenberg vind om 19:00 plaas.

Kom en geniet die heerlike rugby. Hou ook FiND iT dop vir al die nuutste sportnuus en resultate.