Die taal Afrikaans is deur BIG 7 as die taal met die tweede sexyste aksent in die wêreld aangewys.
Volgens die Big 7 is Afrikaans ‘n uiters gewilde taal te danke aan die mooi aksent en slang wat Afrikaners praat.
Hier is die lys soos aangewys deur Big 7 van die top 50-lande met die sexyste taalaksente.
- Nieu-Seeland
- Suid-Afrika
- Ierland
- Italië
- Australië
- Skotland
- Frankryk
- Spanje
- Suid-Amerika
- Portugal
- Tsjeggië
- Engeland
- Kanada
- Hongarye
- Ukraïne
- Denemarke
- Jamaika
- Mandaryns
- Argentinië
- Zimbabwië
- Filippyne
- Arabië
- Turkye
- Mexiko
- Viëtnam
- Indies
- Pole
- Boston (Amerikaanse staat)
- Nigerië
- Latyns (Italië)
- Nederland
- Scouse (Liverpool-Engels)
- Griekeland
- Rusland
- Swede
- Egipte
- Noorweë
- Oostenryk
- Maleisië
- Latvië
- Georgië
- Japan
- China
- New York (Amerikaanse staat)
- Wallis
- Duitsland
- Pakistanië
- Thailand
- Romeins (Italië)
- Kroasië



