Toeskouer lewer kommentaar oor Wildeklawer

Neil Brits, ’n toeskouer al die pad van Kaapstad af, het vandag sy seun kom ondersteun terwyl hy rugby speel by die Wildeklawer-toernooi.

Wat dink jy van sulke geleenthede? “Ek dink dit is baie nodig en baie goed vir die kinders. Ek glo die kinders groei wanneer hulle sulke geleenthede gebied word.”

Hoekom is jy vandag hier en kyk nie Wildeklawer op die TV nie? “Ek is vandag hier om my seun te ondersteun. Indien ek dit nie sou kon maak nie, sou ek dit op die TV kyk.”

Watter posissie speel jou seun? ” My seun speel gewoonlik skrumskakel, maar vandag speel hy vleuel.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: