Soek jy ’n sekuriteitswag?

Deel hierdie storie / Share this story

As jy n maatskappy het waar jy ’n sekuriteitswag benodig, of net wil deel wees van die plaaslike buurtwag, bel Scorp Security nou!

Die Scorp Security-span bestaan uit meer as 105 wagte wat regoor Kimberley werk.

Die Scorp Security-span maak seker jou perseel is veilig deur wagte op jou perseel te plaas en is ook betrokke by groot geleenthede in Kimberley, waar die veiligheid van Kimberliete verseker.

Bel Scorp Security nou by 0538611017 vir n kwotasie om seker te maak jou perseel word beveilig!