Die Tafel Lager Griekwas pak Saterdag 27 April die Hino Valke by Tafel Lager Park in Kimberley tydens die jaar se eerste SuperSport Rugby Challenge.
Die dag se opwinding begin met die plaaslike rugbyklub, Vleissentraal, Kimberley Rugby en die Young Tigers Rugby-klub waar hulle mekaar die stryd aansê voordat die hoofwedstryd om 14:30 afskop.
Oudergewoonte is daar ‘n gesellige boombraai en die hekke maak om 10:30 oop.
Kaartjies kos R60 vir volwassenes en R15 vir skoliere.
Hier is die span:
1. Khwezi Mona
2. AJ Le Roux (VC)
3. Ewald van der Westhuizen
4. Jonathan Adendorf
5. Victor Sekekete
6. Wendal Wehr
7. Sias Koen
8. Conway Pretorius
9. Christiaan Meyer
10. George Whitehead (C)
11. Anthonie Volmink
12. Andre Swarts
13. Ederies Arendse
14. Enver Brandt
15. Grant Hermanus
16. Khwezi Mkhafu
17. NJ Oosthuizen
18. FP Pelser
19. Cody Basson
20. Zak Burger
21. Tinus de beer
22. Chris Smit




