Ongeluk by Ritchie-kruisingCharné van der MerweApril 25, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee motors was Donderdag omstreeks 08:30 by die Ritchie-kruising op die N12 in ‘n ongeluk betrokke. ER24 was op die toneel. “Een persoon is na die hospitaal geneem,” sê Albert Hensberg, bestuurder van ER24. Previous Post HNK-leerling in SA-krieketspan Next Post Roodepan-SAPS neem aksie teen misdaad