HNK-leerling in SA-krieketspanCharné van der MerweApril 24, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Andrew Louw (18), oudleerder van Hoërskool Noord-Kaap (HNK) is ingesluit in die SA o/19-krieketspan. Die span sal in Junie en Julie teen Pakistan speel tydens hulle toer na Suid-Afrika. Andrew was ook HNK se eerstespan krieketkaptein. Previous Post HNK presteer op Paasfees-toernooi Next Post Ongeluk by Ritchie-kruising