Wen Prime Circle-kaartjies of ‘n Jägermeister-geskenkpak

Deel hierdie storie / Share this story

Bestel ‘n kroegmiddagete (pub lunch) by Diggies-kroeg tussen 12:00 en 15:00 vir R65 en ontvang ‘n gratis bier/drankie. Skryf dan jou naam en nommer op die strokie, gooi dit in die boks en staan ‘n kans om twee Prime Circle-kaartjies, of ‘n Jägermeister-geskenkpak gevul met ‘n bottel Jägermeister, Jägermeister-hoed, ses Jägermeister-tot glasies en een oorspronklike Jägermeister-wintersbaadjie te wen.

Diggies-kroeg sal die trekking doen en die wenner aankondig.