Volgens Pantone Colour Institute is daar 12 topkleure dié winter, asook die vier klassieke neutrale kleure wat ons van modeontwerpers op die loopplank kan verwag.
Vier klassieke neutrale kleure

Paloma
’n Onpretensieuse, maar terselfdertyd, elegante grys

Vanilla Custard
Vanilla Custard is ’n romerige off-white

Guacamole
’n Smaakvolle, voedingsverrykte groen

Evening Blue
Dit spel selfvertroue en klassiek. ‘n Diep blou, simbolies van die aandhemel.
12 Topkleure
Hierdie kleure sluit Chili Pepper, Biking Red, Peach Pink, Dove Red en Galaxy Blue in.




