Twee persone is op Kuruman in hegtenis geneem nadat hulle nie die nodige immigrasie dokumente kon toon nie.
Kapt. Olebogeng Tawana sê: “Hulle sal binnekort in die Kuruman-streekshof op aanklag vir die oortreding van die immigrasie wetgewing verskyn.”



