Foto: Tania Coetzee Persoon nou net voor Riviera Spar raakgeryFiND iT EditorialApril 13, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ‘n Persoon is nou net voor Riviera Spar deur vermoedelik ‘n taxi omgery. ER24, geassisteer deur ander nooddienste, probeer tans die persoon se lewe red. FiND iT hou jou op hoogte. Kyk asb. uit as jy daardie pad moet ry. Previous Post Gewapende roof by vierrigtingstop Next Post 12-jarige bestuurder uit wrak gered na plesierrit