Weeroorsig vir 20 Maart 2019: Warm weer en reënbuie vir Saterdag

Gedeeltelik bewolkte weer en ‘n maksimum van 31°C word vir vandag, Woensdag 20 Maart 2019 in Kimberley verwag. ’n Koue oggend word tussen 06:00 en 18:00 met ’n minimum van 16°C en ’n maksimum van 31°C word vir Vrydag voorspel.

Warmer dag en reënbuie word vir Saterdag verwag

Warm weer met ’n minimum van 21°C en reënbuie word tussen 14:00 en 20:00 op Saterdag  23 Maart 2019 verwag.

Langtermyn weeroorsig

Langtermyn weervoorspellings dui op koeler weer in volgende week.  Reënbuie word vir Dinsdag en Woensdag, 26 en 27 Maart 2019 voorspel.

Huidige weer toestande

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: