Ongeluk in Stockdalestraat

Deel hierdie storie / Share this story

Twee motors was vanoggend in Stockdalestraat in ‘n ongeluk betrokke.

Nedine Meissenheimer, ‘n FiND iT-leser, sê sy het verby die toneel gery.

As jy wenke het vir FiND iT oor wat in die gemeenskap gebeur, stuur ‘n epos aan [email protected] of ‘n Whatsapp na 0761633746.