December 7, 2021

Zama-zamas neem Kennilworth-begraafplaas oor

Die Kennilworth-begraafplaas wat naby Beefmaster in Kennilworth geleë is, word tans deur talle zama-zamas vir eie gewin misbruik.

Ellen Yingwane het op sosiale media gesê: “Ek was geskok toe ek verby die begraafplaas ry en al die onwettige delwers sien en die vele pondokke wat hulle in die begraafplaas opgerig het.”

FiND iT het teen die tyd van publikasie nog geen kommentaar vanaf Sol Plaatje-munisipaliteit ontvang nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *