December 7, 2021

WAARSKUWING: Veldbrandtoestande in Nood-Kaap verwag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het veldbrandtoestande en ongemaklike hittige toestande vir die oostelike en suidwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap voorspel.

Die toestande kan moontlik tussen 06:00 en 18:00 voorkom, waarsku die weerdiens.

Lees ons vorige artikel, Weeroorsig vir 16 Januarie 2019: Sonnige naweek in Kimberley verwag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *