Rosestad 100.6 FM: Cyril word nie nou ondersoek

Die parlement gaan president Cyril Ramaphosa nie nou ondersoek weens sy beweerde verswyging van die diefstal op sy wildsplaas in Limpopo nie. Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het gisteraand gesê die parlement gaan president Cyril Ramaphosa nie…