Die parlement gaan president Cyril Ramaphosa nie nou ondersoek weens sy beweerde verswyging van die diefstal op sy wildsplaas in Limpopo nie.
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het gisteraand gesê die parlement gaan president Cyril Ramaphosa nie nou ondersoek weens sy beweerde verswyging van die diefstal op sy wildsplaas in Limpopo nie.
Lees meer by Rosestad



