Die regte versoek; die verkeerde tyd

Die tientalle reaksies van lesers wat vra dat FiND iT die “ander kant” van die Serfontein-saak moet stel, verdien kommentaar – vanuit ’n media-etiese oogpunt. Onder die opskrif “Serfontein-saak weer uitgestel”, het die webtuiste gister (25 Augustus) berig dat Petrus…