Verhuis tydens fase 4 Copy

Volgens ʼn berig in die staatskoerant van 7 Mei 2020 word ʼn vergunning deur die regering aangegaan waartydens Suid-Afrikaanse burgers gedurende fase 4 mag verhuis. Dié vergunning geld vanaf 7 Mei – 7 Junie 2020, mits jy ʼn permit vanaf…