Fase 3-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Twee liggame in Gqeberha gevind

Eskom het gister aangekondig fase 3-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing ingestel word.

Fase 3-beurtkrag is ingestel om noodreserwes op te bou. Daar is ook te min opwekkingskapasiteit.

Eskom het gesê dit sal die kragstelsel monitor en enige verandering vroegtydig aankondig.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, TimesLIVE

Lees ook: Twee liggame in Gqeberha gevind