Voorlopige beurtkragskedule vir die week

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: President Ramaphosa woon beraad in Uganda by

Eskom het gisterdie voorlopige beurtkragskedule vir die week aangekondig. Fase 2-beurtkrag sal voorlopig van vandag af tot verdere kennisgewing ingestel word.

Dit volg na ’n naweek vol veranderinge aan die skedule. Eskom het gesê fase 2 is ingestel terwyl hulle besig is met beplande onderhoud.

Enige veranderinge aan die skedule sal aangekondig word.

Bronne: BusinessTech, EWN, The Citizen

Lees ook: President Ramaphosa woon beraad in Uganda by