Vlak 5-weerwaarskuwing vir KwaZulu-Natal uitgereik

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Oostenrykse erfgenaam betaal 50 mense om ontslae te raak van R521 m.

KWAZULU-NATAL. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n vlak 5-waarskuwing vir erge reën uitgereik.

Swaar reën en ’n gevaar vir oorstromings word vir vanmiddag en vanaand vir dele van KwaZulu-Natal en Zoeloeland voorspel..

Altesaam13 mense het sedert die einde van verlede week in oorstromings in die provinsie omgekom.

Bronne: SABC, The Citizen, The Africa

Lees ook: Oostenrykse erfgenaam betaal 50 mense om ontslae te raak van R521 m.