Fase 3-beurtkrag vir die week ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: VSA sê Hoethi-rebelle het vuurpyl op oorlogskip afgevuur

Eskom het gister aangekondig fase 3-beurtkrag sal vanaf vanoggend 05:00 tot Donderdagoggend 05:00 vir die week ingestel word.

Enige veranderinge sal vroegtydig deur die kragverskaffer aangekondig word.

Daar word verwag die beplande onderhoudswerk sal teen Woensdag afgehandel wees.

Bronne: My Broadband, BusinessTech, The Citizen

Lees ook: VSA sê Hoethi-rebelle het vuurpyl op oorlogskip afgevuur