Elon Musk sê mense wat term ‘CIS-gender’ gebruik is ‘heterofobies’

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Altesaam 71 amptelike vuurwapens verdwyn oor paar jaar van polisie en weermag

VSA. – Elon Musk het drama veroorsaak op X, voormalig Twitter, toe hy gesê het die terme “CIS-gender” is ‘n “heterofobiese woord”. Hy het verder gesê enigiemand wat die terme gebruik, moet skaam kry.

Die gebruikers het onmiddellik kwaad geraak en gesê dit is nie “heterofobies” of “homofobies” nie. Ander gebruikers het saam met Musk gestem en gesê die terme “CIS” en “CIS-gender” is opgemaakte woorde wat deel vorm van die “woke”-beweging.

“CIS-gender” beskryf mense wie se geslagsidentiteit ooreenstem met die geslag waarmee hulle gebore is.

Bronne: BANG Showbiz, Forbes, Page Six

Lees ook: Altesaam 71 amptelike vuurwapens verdwyn oor paar jaar van polisie en weermag