Vier Black Friday saam met Beefmaster

Deel hierdie storie / Share this story

Vier Black Friday saam met Beefmaster en kry die uitstekende aanbiedings, slegs geldig vir vandag.

Bestel 3 kg van Oom Jaap se Worsbucket vir slegs R200 of 3 kg ground beef mince vir slegs R168.

Kry ook die family braai pack vir net R200 of die lam half pack vir R110/kg.

Bestel voor 09:30 om te kwalifiseer vir aflewering. Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley, of plaas jou bestelling nou by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476 (E) [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Beefmaster, die verskaffer van topgehalte beesvleis en meer