” Die enigste manier waarop ons Suid-Afrika kan red is om die mislukte ANC-regering uit te stem. Ons het die mag om Suid-Afrika van beurtkrag, misdaad en selfs van strate wat in ons stede ontplof te red.” – Dr Isak Fritz, Noord-Kaapse Premier Kandidaat
Besoek op die 18de & 19de November 2023 jou stemlokaal vanaf 08:00 tot 17:00 om te registreer, óf registreer aanlyn by check.da.org.za
*Die advertensie is betaal deur die spesifieke politieke party.
*ADVERTENSIE
Lees ook; Anne Frank-kuns in Milaan gevandaliseer