Lees ook: Wêreldrugby erken glo daar was ’n fout in finaal tussen Springbokke en All Blacks
Die werkloosheidsyfer het tot 31.9% in die derde kwartaal van 2023 verminder.
Sowat 16.8 miljoen Suid-Afrikaners het nou werk in vergelyking met 16.3 miljoen in die tweede kwartaal van 2023.
Die meeste persone het werk in finansies, maatskaplike en gemeenskapsdienste, landbou en konstruksie. Minder mense werk in myne, vervoer en vervaardiging.
Bronne: eNCA, Briefly, EWN
Lees ook: Wêreldrugby erken glo daar was ’n fout in finaal tussen Springbokke en All Blacks