Fase 2-beurtkrag vir saans ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Pro-Palestina groepe eis uitsetting van Israelse ambassadeur in Suid-Afrika

Eskom het aangekondig beurtkrag sal gedurende die dag deur die week opgeskort word. Fase 2-beurtkrag sal bedags vanaf 16:00 tot 05:00 die volgende oggend ingestel word.

Eskom het gesê dié patroon sal tot verdere kennisgewing gevolg word. Hulle het ook gesê enige veranderinge aan die skedule sal aangekondig word.

Eskom het gesê die skedule is moontlik danksy verbeterde opwekkingskapasiteit en genoeg noodreserwes.

Bronne: My Broadband, BusinessTech, HeadTopics

Lees ook: Pro-Palestina groepe eis uitsetting van Israelse ambassadeur in Suid-Afrika