Drie in Nyanga doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Kai !Garib moet pensioengeld terugbetaal

NYANGA, KAAPSTAD. – Drie mense is Maandag in Nyanga doodgeskiet. Daar word vermoed hulle dood kan met afpersing verband hou.

Dir drie mans se liggame is Maandag in Ntlanganosingel ontdek. Een van die slagoffers se liggaam was in ’n wit Toyota Avanza, een se liggaam is langs die voertuig gekry en een in ’n kleremaakbesigheid in dieselfde straat.

Die polisie is besig om die moorde te ondersoek en het gevra enigiemand met inligting moet hulle kontak.

Bronne: IOL, News24, Discount Mags, Cape Town ETC

Lees ook: Kai !Garib moet pensioengeld terugbetaal