Waarskuwing aan ons FiND iT-lesers.

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is glo iemand wat deur ons groepe mense privaat kontak en vra vir persoonlike inligting en OTP’s. Let asb FIND iT sal nooit persoonlike inligting vra of pin nommers nie. Ons vra dat julle die persoon op WhatsApp sal rapporteer aan ‘n admin as hulle jou kontak. Enige persoon wat ander kontak vir sulke redes sal summier geblok word. – Reda