Lees ook: Ian Cameron moes om verskoning vra oor ‘lasterlike kommentaar’
GAUTENG. – Die ANC in Gauteng het gesê dit wil kwotas instel op hoeveel buitelanders deur maatskappye in die privaat sektor aangestel kan word.
Die provinsiale sekretaris het gesê die party is veral bekommerd oor die hoeveelheid buitelanders wat in die gasvryheidsektor aangestel is.
Die ANC het gesê hulle wil kwotas instel om die privaat sektor te dwing om Suid-Afrikaners aan te stel. Hulle het gesê hulle is van plan om in Gauteng daarmee te begin.
Bronne: EWN, News24, TimesLIVE
Lees ook: Ian Cameron moes om verskoning vra oor ‘lasterlike kommentaar’



