Lees ook: Kaapstad gekritiseer oor Steve Hofmeyr se insluiting in Theuns Jordaan-huldeblykkonsert
KHAYELITSHA. – Twee tieners is doodgeskiet en een is beseer toe hulle glo ‘n Somaliese winkeleienaar probeer beroof het.
Die tieners is op die hoek van Japhta K Masemola- en Steve Tshwetestraat met skietwonde aan hulle liggame gekry. Hulle het glo ‘n Somaliese winkeleienaar probeer beroof. Die twee tieners is op die toneel oorlede en die derde tiener is na ‘n hospitaal geneem.
Die polisie is besig om sake van moord en poging tot moord te ondersoek.
Bronne: IOL, Pressreader, Wardheernews.com, Iscaninfo.com
Lees ook: Kaapstad gekritiseer oor Steve Hofmeyr se insluiting in Theuns Jordaan-huldeblykkonsert



